In haar eie woorde...
Oor Haar
EK VERKIES OM TE GLO DAT DAAR NOG N PAAR GOEIE MANS DAARBUITE IS AS MENS NET MOOI KYK.
PAAR MINUTE IN MY KIESLYS IN BESEF EK DAT 70% MANS N MOOI VERSORGDE VROU MET N ATLETIESE BOU EN KURWES OP DIE REGTE PLEKKE SOEK.... WEL....
VOOR ONS BEGIN MOET EK NET KLAAR WAARSKU!!!
EKS NIE N PRENTJIE OP N "OIL-PANTING" WAT FYNTJIES GEBOU IS OF MOOI INGEKLEUR IS NIE, MAAR MY HART IS SUIWER GOUD.
EKS NIE N POPULERE KUIER-DIVA NIE, MAAR EK HET DIE RESPEK VAN JARE LANGE, DIERBARE VRIENDE EN KENISSE. EK WERK HARD EN ONSPAN GRAAG SAAM MY HARTSMENSE. EKS GLAD NIE N MOEILIKKE MENS OM MEE OOR DIE WEG TE KOM NIE EN DINK MY LIEFDE-UURGLASIE HET LANK NOG NIE LEEG GELOOP NIE. EK GENIET N SONDAG MIDDAG VOOR DIE TV NET SO VEEL SOOS N SATERDAG AAND KUIERTJIE LANGS DIE BRAAIVLEIS VUURTJIE. SOOS ENIGE GIRL, OUD OF JONK, SIEN EK NOG DIE ROMANTIESE IN ALLERDAAGSE DINGETJIES RAAK EN WAARDEER N VERRASSING OF BEDERFIE OP SY TYD... DIE LEWE HET AL N PAAR HOUE INGEKRY, MAAR MENS STAAN NET WEER OP EN PROBEER WEER.
Haar Ideale Pasmaat
SJOE, HOE BESKRYF MENS JOU DROOM MAN??
ELKE PAAR JAAR VERANDER DIE BESKRYWING SO EFFENS SOOS MENS LESSE LEER EN JOU OE OOPGAAN... UIT MY OOGPUNT GESTEL:
N NETJIESE MAN WAT KLAAR "RONDGELOOP" HET EN TEVREDE IS MET EEN MAATJIE AAN SY SY IS GLAD NIE N SLEGTE BEGIN NIE. LAG IS BELANGRIK, SO AS JY N GRAPJAS IS, HOE SNAAKSER, HOE BETER!!
HY MOET HARDWERKEND WEES EN NA SY EIE BELANGE KAN OMSIEN. EN NATUURLIK SY ANDER HELFDE SOMS NET N KLEIN BIETJIE BEDERF. HY MOET N RUSTIGE AANDJIE BY DIE HUIS NET SOVEEL KAN GENIET AS N AANDJIE UIT LANGS N BRAAIVLEIS VUUTJIE SAAM GOEIE VRIENDE. (EN JA... HIERDIE MEISIE KAN BRAAI BROODJIES MAAK!!!)
DIE LEWE GAAN TE VINNIG VERBY OM ALLEEN TE WEES. BAIE MOOI HET AL UIT VRIENDSKAP ONTSTAAN...
Wat Haar Vriende Sê
ANNABELL1979 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Christiana, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gedigte skryf; Inkopies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Langhare; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |