Buksie28

31 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

Buksie28

31 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Boerseun in my hart, soek 'n maat om my passie vir die lewe te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n eerlike, opregte en hardwerkende man, met 'n passie vir die buitelewe en my diere. Ek is lief vir die Here en probeer om my geloof deur alles wat ek aanpak uit te leef. Ek is lief vir my familie, hou van kuier saam vriende en familie om 'n braaivleisvuurtjie, is avontuurlustig en hou daarvan om nuwe dinge te probeer. Ek het 'n goeie sin vir humor en geniet die goeie dinge wat die lewe bied. My uitkyk op die lewe, is om sukses te behaal in dit wat ek aanpak, en ek glo dat die Here my bron is waarop ek my suksesverhale sal bou. Ek het verskeie stokperdjies waarvoor ek nie aldag kans kry om by uit te kom nie, maar sal nooit dat die persoon in my lewe tweede viool speel a.g.v. daarvan nie. Ek glo elke persoon is uniek geskape, en daarom sal ek die persoon in my lewe respekteer en haar toelaat om net haarself te wees en uit te leef.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet net haarself kan wees, en my nie probeer verander nie. Die Here moet ook haar anker in die lewe wees. Sy moet selfstandig wees en nie afhanklik van my af wees om haar besig te hou nie. Sy moet 'n goeie sin vir humor hê, lief wees vir die natuur, diere en mense. Sy moet nie teruggetrokke wees nie, en moet die mooi wat die lewe bied kan raaksien en geniet. Sy moet ook lief wees vir haar familie en haar pad om 'n kombuis ken, sodat ons saam kan kosmaak. Dit sal goed wees as sy ook haar eie stokperdjies het, maar dit sal ook lekker wees as ons dinge in gemeen het om saam te kan doen. Sy moet 'n sagmoedige en nederige hart hê, maar moenie toelaat dat mense haar vertrap nie. Verder moet sy net die lewe kan geniet vir dit wat dit bied.

Wat Sy Vriende Sê

Buksie28 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Buksie28 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.