Linda_removed__916Linda_removed__916
Linda_removed__916

49 – Johannesburg (Randburg), Gauteng, Suid-Afrika

Linda_removed__916Linda_removed__916
5

Linda_removed__916

49 – Johannesburg (Randburg), Gauteng, Suid-Afrika

Avontuurlustig, liefdevol, getrou en intelligent.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 05 Junie 2024

Verander: 15 Mei 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jou uitkyk op die lewe is 'n keuse; en ek kies positief, gebalanseerd, liefdevol, vol vertroue, betroubaar, karaktervol, integriteit, eerbaar, pret, borrelend en avontuurlustig!
Ek kan 'n oornag tas pak en reg wees in 20 minute!! 💃💃💃
My dogter is 22, ek het 'n kat en ek werk vir myself. [removed]

Haar Ideale Pasmaat

Glo in die Allerhoogste nommer 1. Sin vir humor is no. 2. Intelligent, betroubaar, het karakter en integriteit. Die res is onderhandelbaar!

Wat Haar Vriende S

Linda_removed__916 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Randburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Krugersdorp; Magaliesburg; Midrand; Randburg; Roodepoort; Sandton; Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Lyfbranderry; Perdry; Polo; Roei; Seil; Ski; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Veerpyltjies; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Langhare; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters