Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is maar net ek,ek is n eerlike en opreg mens en glo nog aan lojalieteiteit,so noem my maar oud.Ek hou baie van lag en goeie geselskap en n koneksie is vir my baie belankrik.
Ek hou van al die klein dingetjies in die lewe en wardeer alles wat uit die hart gedoen word.
Ek word so baie geoordeel op die site,so kom ek se dit sommer hier en klaar.
Ek is n geskeide enkel ma van 4 wonderlike kinders en ja hulle het almal 1 pappa.Ek is n voltydse ma wat alles vir haar kinders doen want hulle is my lewe.Hulle pa is en sal altyd n groot rol in my lewe wees want ons werk saam vir ons kinders.Hy is my beste vriend en dit sal nie verander nie.
Ek het n baie groot verandwoordlikheid maar het ook plek vir die regte persoon in my lewe.Ek is nie opsoek na n pa vir my kinders nie want hulle het klaar een.Ek is ook net opsoek wat almal seker soek,en dis iemand wat my kan gelukkig maak en vir wie ek my hart kan oopmaak en gee.
So lees die baie mooi en as jy nie tevrede is nie en nie bereid is om my beter te leer ken nie,hou asb verby en moeni my tyd mors nie.
Haar Ideale Pasmaat
Die belangrinkste is,hy moet net homself kan wees,eerlik,reguit en ook nog weet wat beteken lojalieteit.
Hy moet my weer soos n regte dame kan laat voel.
Hy moet netjies wees en na homself kan kyk.Baie geduld he en lief wees vir die lewe en nuwe uit dagings.
So ek sien uit om jou te leer ken maar moet asb nie my tyd mors met vuil gesprekke nie.Ek glo aan respek
So asb wees wat jy se jy is en moeni voorgee nie...
Wat Haar Vriende Sê
Lovergirl35 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Fliekkanale; Musiekkanale; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Joga; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boogskiet; Dans; Kampering; Motorsport; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Waaghalsige sport; Waterski |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ek het geen familie nie! |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |