In haar eie woorde...
Oor Haar
° Ek is 'n spontane meisie wat hou van avonture
° My hande staan vir niks verkeerd nie
° Ek is 'n go getter
° Wanneer ek iets aanpak doen ek dit voluit totdat dit afgehandel is.
° Daar bestaan nie iets soos 50-50 nie, dis of 100% of niks
° Jy moet kan compromise
° Ek is 'n familie-mens
° Natuur lief-hebber
° Lief vir diere
° Nie-Roker
° Hou van kos maak en om 'n wyntjie te geniet terwyl ek dit doen
Haar Ideale Pasmaat
° Die belangrikste graad wat jy kan hê is 'n ruggraat
° Jy moet al teen die tyd iets in die lewe bereik het en weet wat jy in 'n vrou soek en weet waarheen jou lewe oppad is.
° Weet hoe om 'n vrou op jou hande te dra en hoe om haar spesiaal te laat voel.
° Bring jou deel en jy sal dit 200% terug ontvang
° Moet 'n familie-mens wees.
° Nie bang wees vir uitdagings nie.
° Jy moet die leiding kan vat
° Lief wees vir die natuur
° Lief wees vir diere
° Sosiale drinker wat weet wanneer om die streep te trek
° Hou van aktiwiteite saam doen
° Netjies is op jouself
° As jy nie rook nie is dit 'n pluspunt.
Wat Haar Vriende Sê
Boerenooivandiepl het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 40 | ||
Sterreteken: |
Tweeling; Visse | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Finansies; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Boerenooivandiepl moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.