AnnieAAnnieA
AnnieA

41 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

AnnieAAnnieA
3

AnnieA

41 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Op die lewenspad sonder n kaart of GPS... ok dan hier gaat ons

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Introvert van natuur wat geleer het om te sosialiseer.
Ek is stil, maar reguit.
Geneig om analities te dink, vind prakties en logies baie minder kommerwekkend.
Goeie sin vir humor.
Baie lief vir Diere.
Verkies rustig wees, het geen geduld vir drama, oneerlikheid of mense wat nie hulle eie perke ken en respekteer nie.
My idee van n goeie tyd is beslis nie in n kroeg of klub nie.
Geld, status en besittings gaan my nie bendruk nie. My opinie van jou sal direk gekoppel wees aan jou maniere, hoe jy jouself dra en gedra, en hoe jy jou naaste hanteer.
Baie lief vir lees, Akriel verf as stokperdjie(let wel stokperdjie, ek is geen Van Gogh se sussie nie)
Ek weet wat ek bereid is om in n verhouding in te sit, en voel dit het waarde.
Ek is volgens vandag se standaarde seker outyds waar waardes en verwagtinge aan betref.
Ek kan inkennig en skaam wees, en het partykeer n bietjie aanmoediging nodig om uit my dop te kruip.
Ek is n "Big girls panties on" tipe mens wat van die opinie is dat die lewe op aarde nie veronderstel is om hemel te wees nie. Mens vat die lewe met al sy kronkel en draaie en slaggate en beweeg aan. Leer uit jou foute en doen beter.
Ek pes n geskel en skreeu, dit is onnodig en los geen probleem op nie.
Ek is geneig om n "live and let live" uitkyk op Die lewe te h, en streef om mense nie te oordeel nie.
Die lewe is uitdagend en uitmergelend genoeg. N Verhouding vir my is rus en vrede en liefde. Niks minder nie.
Met ouderdom het ek myself en my tekortkominge meer en meer aanvaar. My hoop is om iemand te ontmoet wat dieselfde gedoen het.
Met tyd kom kennis, gelukkig of ongelukkig...

Haar Ideale Pasmaat

N persoon wat homself ken en aanvaar. Emosioneel sterk genoeg is om met die lewe se op en af te werk sonder om vir homself jammer te voel. Gevestig in homself. N persoon wat kan lag en die lewe geniet vir wat dit is. Respek vir jouself en ander. Ou waardes waar die optrede teenoor n vrou en jou medemens aan betref. N Persoon wat aanvaar dat konflik normaal is, maar dat konflik nie noodwendig beteken gil en skel nie. Ons almal het bagasie, die verskil vir my l daarin dat jy jou eie bagasie kan dra en self verwerk.

Wat Haar Vriende S

AnnieA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Joga; Kookkuns; Pottebakkery; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters