In haar eie woorde...
Oor Haar
Om eerlik te wees, ek het n vol lewe gehad, maar ek voel daar is nog iets in my om n maatjie te kan hê end-uit en gelukkig te maak, grappies te deel lekker te kan gesels oor dietjies en datjies, ek hou daarvan om dinge saam my maat te doen, maar nie die hele dag in n kroeg te sit nie, soms, nie elke dag nie, maar eerder saam kuier by die rivier, tussen berge of by die see, ek lief stap roetes, maar nie alleen nie.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet n rustige, gelowige mens wees, wat kan lag en gesels, maar tog ook kan ernstig wees en liefdevol, lief wees vir die natuur, diere en kinders,
Kan n sosiale drinker wees. Hou van dinge saam doen, n go-geter wat my motivering kan wees.
Wat Haar Vriende Sê
Tiekie101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pinetown, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 189cm (6' 2.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Kampering; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |



