NonnetjieNonnetjie
Nonnetjie

65 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

NonnetjieNonnetjie
1

Nonnetjie

65 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek iemand om te bederf.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Maart 2024

Verander: 12 Maart 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n passievolle omgee mens. Hou van onthaal,
Bederf graag my mense met lekker kos en gebak.
My kinders ek klein kinders is baie kosbaar vir my.
Vakansies by die see my gunsteling.
Tweede volg vakansies in die natuur, omring met Berge.
Skets en borduur vir stokperdjie.
Lees graag.
Die res....... Well, leer my maar better ken.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my net kan vashou, wanneer dit nodig mag wees. Saam my kan rustig wees, of lekker laf.
Saam na die see kan kyk en luister.
Lekker kos geniet. My toe laat om myself te wees
En nie my persoonlikheid wil verander nie..
Elke dag te leef!

Wat Haar Vriende S

Nonnetjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys; Ander
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Baie