In haar eie woorde...
Oor Haar
n Vriendelike God vreesende vrou. Ek wil v jou alles wees wat jy v my wil wees. Ek lag leka, huil ook gou. Klein hart maar ek sal nie my vreugde ooit weggee as jy dit nie verdien nie. Die engelse se dit die mooiste Nobody will ever steal my joy again! Ek is n bok v sports. Gek oor dans. Dans is my lewe. Wil in die natuur wees. Is n in die bos mens. Het nog n emmer vol dinge wat ek wil doen. Kom doen saam met my. Hou van n kaggel of braai vleis vuurtjie. Geniet stap en buitelig.
Haar Ideale Pasmaat
Christen man wat n vrou as sy gelyke beskou. My laat lag tot ek huil. Ek is lief onkondisioneel. Buitelewe. Perdry, watersport, stap. Wildritte. Die son sien onder gaan en opkom. My lief het v wie ek is. Nie wat ek kan offer nie. Ek gee 💯 in n verhouding verwag 💯 terug. As ons verskil praat ons dit uit. Ek respekteer die man in sy wese, respekteer my. Hou v vuurtjie en n ou braai vleisie v 2. Snoesig onder n kombers die sterre bekyk.
Wat Haar Vriende Sê
Nouofnooit2022 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Gholf; Kampering; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Diabetiese |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |