In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks 'n geesgevulde, wedergeboorte, kind van die Here en ál my besluite word geneem met Sy goedkeuring.
Ek is Sentimenteel, hou van saggies-wees, huil maklik oor mooi goed én minder mooi. Gee onvoorwaardelik. Het 'n goeie sin vir humor so ek hou van lag, skerts en net gelukkig wees, sonder fieterjasies, en sonder kru-woorde wat nié tuishoort in 'n dame se geselskap nié.
O, ek eet nié afval nié (maak nié saak wie dit gemaak het nié) maar ek hou van onthaal.
Aarde, die belangrijkste het ek amper nié gesê nié, ek is mal oor Rugby, Krieket, Atletiek én……bil tong maak, as ek self die bok geskied het.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet my met teerheid, respek en sagtheid behandel.
My laat voel eks belangrik en komplimenteer wanneer nodig (ek het só gróót geword en het geen probleem om iemand te komplimenteer oor klere, voorkoms ens., nié)
Om waardeer te voel is vir my baie belangrik - en ek vermag gladnie wat ek persoonlik, nié bereid is om te gee nié.
Sela
Wat Haar Vriende Sê
Ligstraaltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Zimbabwe | |
Ligging: |
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Dobbel; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tennis; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |