In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ;n omgee & hartsmens wat daarvan hou om te kuier saam met my hartsmense om 'n tafel. Diep verhouding het met My Hemelse Vader. Sag maar glo tog dinamies wat altyd ander eerste stel. Jonk van gees, hou van lag maar wel heelwat ervaring oor die lewe het ingeheel. Goeie luisteraar, hou van reis en avontuur Wil graag gelukkig saam met iemand wat vir my omgee en my ervaar soos ek is.
Haar Ideale Pasmaat
Wat vir aantreklik is in 'n man is iemand wat weet wat hy in die lewe wil he en sy identiteit in God kry. My beste vriend kan wees, my ondersteun, laat lag en aanvaar net soos ek is. 'n Familie mens wat kan lekker kuier, reis en die lewe voluit geniet. Iemand wat al 'n pad gestap het maar sy bagasie afgelaai het. 'n Huwelik of verhouding is vir hom 'n verbond ek doen nie die 'one night stand nie' so hou verby as dit nie vir jou belangrik is nie... Iemand wat die lewe kan geniet en innerlik gelukkig is en "content" is met homself.
Wat Haar Vriende Sê
BeKind_227 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Spyseniering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; R&B / Soul |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Bergfiets; Gimnastiek; Kampering; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Skaak; Tafeltennis; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Laktose-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |