Starlight74

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

1

Starlight74

49 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Jou drome in realiteit!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ń "what you see is what you get" , call a "spade a spade" tipe mens. Ek hou van die klein en groot dinge in die lewe. Is avontuurlustig, hou van kamp, dans, buite lewe, geniet kos maak. Ek het ń goeie sin vir humor, maar is ook ń diep en ernstige mens. Best of both worlds! Iemand met morele waardes en standaarde. Ek het vaste beginsels en staan by wat ek glo. Ek is spontaan, maar ook reserved. Ek is ń baie lojale mens en my woord is my eer. Ek het baie geduld, is ń go getter, maar hou my nie op met nonsens nie.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat eerlik, opreg en lojaal is met ń goeie humorsin en wat kan kommunikeer, en wat geduld het. Wat weet dat "Rome nie in een dag gebou is nie" en wat weet dat "life happens" en dat jy die beste daarvan moet maak. Ne net ń talker nie, maar doer. Wat weet wat die woord liefde behels en bereid is om dieselfde te gee as wat hy verwag, en wat weet dat liefde ń werkwoord is. Wat ń pad wil stap en nie met die eerste obstacle sal weg hardloop nie. Wat se woorde en dade ooreen kom en wat nog wil lewe, explore en hou van uitdagings en leef asof dit die laaste dag gaan wees. Iemand wat weet wat hulle wil h en sal werk daarvoor en wat ni games wil speel nie. Wat verstaan dat mans en vrouens nie dieselfde bedraad is nie. Iemand wat ook morele waardes en standaarde het. Iemand wat nie net kn dans nie, maar wil dans, hou van kamp, bv. Game reserves, uit eet, braai en lekker sosiaal kan verkeer en ook net kan chill. Iemand wat nie net ń vrou soek nie, maar wat ń man wl wees en elke opsig. Iemand wat netjies in alle opsigte is. As jy dink jy is vain, kort baie aandag en dink dat jy beter as ander is, hou asb verby.

Wat Haar Vriende S

Starlight74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Snoeker; Staptogte; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie