Millieblom

55 – Windhoek (Swakopmund), NamibiŽ

0

Millieblom

55 – Windhoek (Swakopmund), NamibiŽ

Reismaat?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gemaklik in my vel en hou daarvan om sonder drama te leef. My familie bestaan uit bloedfamilie en vriende wat familie geraak het. Mense en hulle uniekhede interesseer my. Ek is lief vir lees, musiek, teater maar ek kan ook net voor die tv muf. My huis is my veilige hawe maar ek is ook lief vir reis. Dalk is ek die regte persoon om in jou hoek te hÍ…

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat die mooi in die lewe kan waardeer en saam met my kan verken. Ek het nie iemand nodig om my gelukkig te maak , heel te maak of my lewe te vul nie. Dit doen ek self. Ek soek na ‘n lekker, gemaklike man wat sy man kan staan en sy sÍ kan sÍ.

Wat Haar Vriende SÍ

Millieblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Windhoek (Swakopmund), NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Millieblom moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.