In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek sien altyd twee kante. Goeie luisteraar.
Geniet meeste van my tyd by die huis, maar 'n kuier of braai met vriende so nou en dan is altyd lekker. Ek hou van verskeidenheid musiek.
Ek is 'n ma van een.
Ek hou van kamp. Ek kies berge bo die see.
En ek eet pynappel op pizza ;-)
Haar Ideale Pasmaat
Ek is old-school, meende ek wil graag hê jy moet my kardeur oopmaak, maar wil hê dat jy ook weet ek is instaat om dit self te doen.
Hier en daar 'n blommietjie vir my gee (en ja, die een wat jy in die tuin gepluk het, nie in 'n winkel gekoop het nie).
Ek soek iemand met wie ek lekker kan gesels. Ek soek iemand wat ook gemaklik langs my in stilte kan wees. Iemand wat respek toon, goeie maniere het. Eerlik en oop kan wees.
Nie-roker is belangrik want ek rook nie.
Sosiale drinker want ek soek nie iemand wat in die kroeg boer nie. Jy moet ook weet dat as ons gaan kuier, gaan ons beerte maak vir "designated driver".
Dis belangrik vir my dat jy 'n goeie werk het want ek soek nie weer 'n "sponge" nie.
Jy moet jou eie kar hê want ek gaan nie jou taxi wees nie.
Jy hoef nie jou eie huis te besit nie, maar dis belangrik vir my dat jy op jou eie bly.
Ek stel glad nie in trou belang nie, maar ek soek wel iemand wat my lewensmaat kan wees want ek wil nie alleen oud word nie.
Maar so iets sal mens besef met tyd.
Wat Haar Vriende Sê
Jo_82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Hibberdene; Ifafa Strand; Margate; Port Edward; Ramsgate; Scottburgh; Uvongo; Amanzimtoti; Durban; Durban-Noord; Hillcrest; Kingsburgh; Ballito (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Gruwelverhale; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Rugby; Seil; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Langhare; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |