Sagteoe

71 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

1

Sagteoe

71 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Wil die land verken en geniet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Gemaklike en omgee persoonlikheid .Ek loop n nou pad met my Skepper . Sal graag die land wil deurkruis ( miskien in n motorhome, maar nie noodwendig altyd nie ) sal graag ver plekke soos Kenia , Victoria Falls , Botswana Delta en Etosha besoek , aangesien ek van die natuur hou—- ek braai baie lekker — ek pas myself op, leef gesond en higienies en hou van n netjiese omgewing — . Stillerig maar kan in enige geselskap inpas — ek hou my self op hoogte wat aangaan in my land en in die wereld — Hou van goeie musiek en Sondae aande luister ek “Dis Opera” . Ek kan goed vleis braai en kan myself goed versorg — My Kinders is vir my baie belangrik — ek sal die regte maat graag wil versorg en goed laat voel —

Sy Ideale Pasmaat

Moet n gemaklike persoonlikheid he. n Nie onderhandelbare is , sy moet n kind van die Here wees . Moet maklik met mense en vriende oor die weg kom — gesellig en vriendelik wees — moet ook van rondreis hou , in watter vorm ook al . Moet ook aanpasbaar wees om ook ruimte te laat vir my belangstellings . Lekker kan gesels en maats wees na haar gesondheid kyk en n gesonde leefstyl leef .

Wat Sy Vriende Sê

Sagteoe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sagteoe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.