In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik en opreg. Goeie waardes, betroubaarheid is hoog op my prioriteitslys. Ek respekteer myself en ander mense. Vertrou mense maklik maar as jy my vertroue breek gaan jy dit nie sommer weer terugkry. My vriendelikheid is goedkoop maar my vriendskap is duur. Ek hou nie van oppervlakkigheid, vuil taal en losbandigheid nie. Ek hou van goeie geselskap, lekker kuier, uitgaan, roadtrips, interressante plekkies besoek, restaurante, live music, enIge goeie musiek maar veral golden oldies, geniet n wyntjie. My verhouding met God is vir my belangrik en om geestelik te groei. Ek hou van lees en goeie flieks. Ek vat die
lewe ernstig op maar met n goeie humorsin. Hou van lag en speel. My uitkyk op die lewe is: Luister na jou ouers/mentor/God se Woord, soek wysheid, vertrou God en ken Hom in alles, wees dankbaar. Ek love my kinders en kleinkinders en hou daarvan om tyd saam hulle te spandeer.
Ek kan nogal verstrooid wees en is n dromer. Is baie krities op myself en poog om altyd te doen wat reg is
Haar Ideale Pasmaat
Standvastig in die lewe met goeie waardes. Moet God ken en n christelik lewensstyl volg. Goeie humorsin. Positiewe uitkyk op die lewe ge. Hou van uitstappies en dinge doen. Moet rustige geaardheid he en die leiding kan neem. Lief wees vir mense en die natuur. Goeie werks etiek he. Eerlik en opreg. Betoubaar wees. Iemand op wie ek kan staatmaak. Lief wees vir God en mens.
Wat Haar Vriende Sê
Liefdevrede het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Alberton (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Stap; Tafeltennis; Tennis |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |