Tarienh1Tarienh1
Tarienh1

34 – Pretoria (Waterkloof), Gauteng, Suid-Afrika

Tarienh1Tarienh1
3

Tarienh1

34 – Pretoria (Waterkloof), Gauteng, Suid-Afrika

Soek na 'n man met 'n goeie hart en wat 'n diep gesprek kan h.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is tans 'n finale jaar onderwysstudent wat werk as 'n Au pair. Ek het 'n passie vir kinders, diere en om myself kreatief uit te druk in verskillende mediums.

Ek hou daarvan om meer te leer van verskillende dinge en my ideale pasmaat kan op 'n intellektuele vlak met my kommunikeer.

Ek sal myself as 'n lojale, empatiese persoon beskryf; iemand wat uiters berus is op ander se gevoelens en ervaringe. Familie is vir my uiters belangrik, en ek wil definitief eendag kinders h.

Ek eet enige kos (behalwe radyse 🤪) en werk hard daaraan om myself te verbeter deur te gym en gesond te eet. Daar is niks so lekker soos die gevoel na 'n gymsessie nie!

Op 'n naweek is my gunstelingaktiwiteite om te lees, 'n fliek of reeks te kyk en saam met vriende en familie te kuier.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale sielsmaat gee om vir ander, is oopkop oor dinge en nie rassisties of enigsins bevooroordeeld teenoor ander nie. Hoe jy lyk traak my min, 'n goeie hart en 'n vinnige brein is vir my pragtig. Dit is belangrik vir my dat my sielsmaat lief is vir troeteldiere.

Ek soek na iemand saam met wie ek 'n partnership kan h, waar ons albei op gelyke voet staan. Ek het grootgeword in 'n enkelouer huis wat ons as dogters grootgemaak is om onafhanklik te wees.

Ek soek nie na iemand wat net 'n seksuele verhouding wil h nie. As jy in die eerste gesprek al wil praat oor hoe seksueel jy is, gaan ons glad nie uitwerk nie.

Wat Haar Vriende S

Tarienh1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Waterkloof), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibi; Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Sarkasties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Rugby; Skaak; Veldhokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters