In sy eie woorde...
Oor Hom
My naam is Andre ek is trots om te se ek kom uit n baie Afrikaanse huis uit. Ek sien myself as n baie goed opgevoede en netjiese mens wat geleer is om my ours en medemens met respek te behandel. Ek's hard werkend en het baie trots in wat ek doen.
Ek het die wêreld al meer as eenmaal gereis en al meer as 80% van my drome en lewens doelwitte bereik maar as ek eerlik mag se, ek het nog nooit ware liefde vir my as mens ervaar nie van iemand wat MY regtig lief het meer as dit wat ek het nie, en dit is baie "sad"!
Sy Ideale Pasmaat
Okay, boonop al die werk en, en, en..... moet ek eerlik waar se, EK LIKE OM GROOT TE GAAN AS ONS GAAAAN!
Ek is n baie outgoing mens en raak sommer "huilerig" as ek uit mis op n kuiertjie.....lol...
Wat Sy Vriende Sê
NetVirJouself het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Van Riebeeck Park), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Italiaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Swaar | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 44 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 160cm (5' 3.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Indies; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My swembroek / bikini |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |