LagnBietjie_025LagnBietjie_025
LagnBietjie_025

47 – Thabazimbi (70km vanaf Thaba), Limpopo, Suid-Afrika

LagnBietjie_025LagnBietjie_025
2
0

LagnBietjie_025

47 – Thabazimbi (70km vanaf Thaba), Limpopo, Suid-Afrika

Lag 'n bietjie saam met my...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is selfstandig, hou van die buitelewe. 'n Fliek by die huis is net so goed soos 'n wegbreek in die bos. Ek is vriendelik, hou van gesels en het al baie geleer in die lewe.
Jy kan nie verantwoording doen vir ander mense se doen en late nie, maar skryf jou eie storie.
As jy nie al die antwoorde het nie, beteken nie dat jy verlore is nie.
Doen wat jou gelukkig maak, soek tot jy kry waarvan jy hou - elke persoon se behoefte verskil.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat dieselfde waardes en liefde vir die natuur het. Wat nie 'n midlife krises het nie. Met respek, volg baie dinge soos liefde, vertroue, barmhartigheid en mooi dinge vir die toekoms...
'n Man wat weet wat hy in die lewe wil hê.

Wat Haar Vriende Sê

LagnBietjie_025 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi (70km vanaf Thaba), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek is 'n geamputeerde
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Misterie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters