In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is geduldig, goeie luisteraar, verstandig en rustig. Ek is 'n introvert tot jy my leer ken, ek hou nie van crowds nie, maar ek hou van vriende groepies. Vind myself om kunstig te wees van tyd tot tyd.Ek hou daarvan om mense gelukkig te sien. Ego's irreteer my. Ek is 'n kat en hond persoon , wat my persoonlikheid ook beskryf. :)
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet my laat lag. Sy moet eerlik wees. Sy moet geduldig wees. Sy moet passie hê. Sy moet my raak sien.
Wat Sy Vriende Sê
Corra73 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Sinovile), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Corra73 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.