In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is dinamiese met integriteit eerlike en liefdevolle vrou vol lewenslus wat daarvan hou om te lag en vrolik te wees
Haar Ideale Pasmaat
N Man na God se hart, wat weet om my soos ń Jesus Prinses te behandel. Gentleman, liefdevol vol omgee respek integriteit wat die beste van die lewe maak met vonkel is sy oë van lewenslus wat dit luv om te lag, te gesels, handtjies vas te hou te dans gesond te leef en soveel meer. Daar is niks lekkerder as n man wat lekker ruik ń glad geskeerde gesiggie 😁 wat goed versorg op homself en in die huis is nie .
Wat Haar Vriende Sê
Ilisha Oosthuizen vertel...
Vir die 'Gentleman' wat altyd wonder of daar regtig nog opregte dames daarbuite is. Daardie dame sal ek verseker beskryf as Amanda daarom dink ek dit is voorreg om haar te kan leer ken.
'n Mens kan haar altyd deur 'n ring trek. Haar liefde vir ons Pappa God straal uit haar uit. Sy het soveel liefde en omgee wat dit n plesier maak om tyd saam haar te spandeer. Sy het baie geduld en is een van die mees lojale mense wat ek ken.
Nietemin dink ek om haar self te leer ken en tyd saam haar te spandeer, sal my woorde wat ek hier tik 'n realiteit aan die gelukkige man maak.
Die snaakse oomblikke hou ek geheim sodat sy dit kan verklap ;)
Christa van Schalkwyk vertel...
Amanda is 'n pragtige mens - van buite en binne! Toegewyde Christen. Eerlik, liefdevol, opreg. 'n Vriendin waarop mens kan staatmaak! 'n Vriendin wat altyd 'daar' sal wees vir haar vriende!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 69 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Finansies; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing |
Sport: |
Dans; Gewigsoefeninge; Stap; Swem; Tafeltennis |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |