PadkosPadkos
Padkos

52 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

PadkosPadkos
7
0

Padkos

52 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Daar waar die grondpad ophou, daar sal ek vir jou wag...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

My hart is op 'n plaas, maar my tuiste is in die stad. Vergeet van glas skoentjies, hierdie boerenooi dra waterskoene....nee regtig. Ek is baie lief vir ons Skepper, my kinders en diere. Die lewe is nie gemaak om alleen oud te word nie. My kinders is nie bagasie nie en kinders verdien ook liefde, respek en leiding deur die lewe.
Om in die natuur te wees gee vir my siele vreugde. Ek's 'n kreatiewe mens en ek omskep altyd my tuiste in 'n hartsplek waar mens wíl wees om te ontlaai. Ek bak, kook en lê in...nostalgiese hart. Ek verkies 'n kuier by die huis tussen hartsmense ipv 'n sosiale byeenkoms met klomp vreemdes. Elke dag is geleēnde tyd.....moenie twyfel volg jou hart, pluk die blomme langs die pad, loop saam met my....ek pak die padkos🫶

Haar Ideale Pasmaat

Lojaal, liefdevol, hou van fisiese aanraking, lief vir diere, man van God, eerlik, opreg, natuur liefhebber, beskermer, versorger, lief vir kinders, onbaatsugtig, sag, nederig, positief, ondersteuner, staatmaker, hardwerkend, onselfsugtig, lief vir die lewe, lief vir die Here, moet mense met liefde en respek hanteer, nie bang vir afstand nie, ek verdra nie leeuns en voorgee nie. Moet my ASB nie met die intrapslag vertel van jou status en al jou rykdom nie...ek soek die dinge in die lewe wat ewigheidswaarde het!! Die ekstra nice-to-have's is 'n Blessing...geen pretensie geen beheer

Wat Haar Vriende Sê

Padkos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Ram
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Perdry; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Tennis; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters