Klippie1711Klippie1711
Klippie1711

65 – Graaff Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Klippie1711Klippie1711
3
2

Klippie1711

65 – Graaff Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Onafhanklike vrou soek onafhanklike maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gemaklike persoon, nie buierig nie en ek hou ook nie van buierige mense nie. Ek werk nog voltyds, van my huis af, en ek is onafhanklik. In my vrye tyd lees ek, kyk Netflix, swem en stap vir oefening. Ek hou van sosiaal verkeer en lekker kuier, maar het ook soms my alleentyd nodig. Ek wil nie aan my maat se heup vasgemaak word nie. Ek is getrou as ek in 'n vaste verhouding is en verwag dieselfde van my maat. Ek hou van nuwe dinge probeer en wil nog reis. My werklike ouderdom is regtig net 'n nommer - ek is gesond en fiks.

Ek hou van sosiale media , maar verkies steeds regte mense in die regte lewe.

Haar Ideale Pasmaat

'n Maat moet seker wees van homself, sonder om egoisties te wees, onafhanklik en nie "controlling" nie. Hy moet ook glo aan persoonlike spasie en dat mens soms op jou eie dinge gaan doen, sonder dat jy jou maat verneuk.

Hy moet kan kuier en 'n lekker partytjie geniet sonder om 'n aap van homself te maak na 'n paar drankies. Hy moet ook hou daarvan om soms net by die huis te bly en rustig te wees en vir my 'n vleisie te braai, ek sal die braaibroodjies maak.

Te veel drink en verneuk is 'n "dealbreaker" vir my. Ek is nie 'n polisieman nie en gaan beslis nie 'n man op pas nie, dus is vertroue hoog op my ononderhandelbare lysie. En alles wat ek van 'n maat verwag, kan hy beslis ook van my verwag.

Wat Haar Vriende Sê

Klippie1711 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Graaff Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Buierig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Latyns; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters