In sy eie woorde...
Oor Hom
Opregte hart met waardes en beginsels, baie lief vir die buite lewe met n passie en dankbaarheid vir die kleiner dinge in die lewe ook! Soveel liefde om te gee en sal die regte dame op my hande drae! Dinge saam te kan doen en beleef! Diep, sin volle geselskap of net lekker lag en bietjie laf wees....
Sy Ideale Pasmaat
'n Vrou van God, met n sagte goeie opregte hart....volwasse, goeie kommunikasie!
Wie saam my n pizza kan geniet die een dag, 'n braai kan doen die ander dag en so nou en dan n good old fashioned kamp in die bosveld en wie die kleiner dinge in die lewe kan raak sien en waardeer!
Wat Sy Vriende Sê
GenuineDave het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
142cm (4' 7.9") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Staptogte; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





