In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n "gee mens", opreg, gee Baie liefde, Baie aktief. Hou nie van leuns en agterbakste mense nie. Is totaal onafhanklik, en help graag mense. Woon alleen in my eie huis saam my hondjie. Baie baie lief vir DANS. sokkiejol !!
* Baie vrygewig en liefdevol.
* Hou van lekker gesels, inkopies, uitdagings, liefde gee. Hou NIE van n bombastiese man nie, ook nie van STILSTUIPE nie !! Hou van n man wat alles kan doen, regmaak tot my hart ook. ☺☺☺
* Stokperdjies- fotografie, scrapbooking, Bybel joernaal, naaldwerk, mooi maak, see.............ag alles wat lekker is!
* Doen my stokperdjies en luister mooi musiek.
' My uitkyk op die lewe is om n dierbare lewens(sielsgenoot) maat te ontmoet, saam te lag, saam onse Vader te aanbid, saam fun te hê, net om gelukkig te wees.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale man moet vir my baie liefde & aandag kan gee. Ek sien hom as die steun pilaar van die huis, met Baie liefde. N man wat alles kan regmaak, tot my hart ook.
'n Eerlike, op regte liefdevolle man wat God aanbid en sy vrou/lewens maat respekteer. Ons moet saam dinge kan doen, n regte "omgee" mens.
*n Omgee Man wat nie gaan kwaad slaap nie.
* n Man wat goed en respekvol kan kommunikeer.
* Wil alles moontlik met hom deel.
* Oneerlikheid, selfsug, aggressie, drank, stilstuipe sal 'n verhouding totaal vernietig.
Wat Haar Vriende Sê
Bruinoog2025 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 72 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Leeu; Boogskutter; Visse | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Sepies |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Naaldwerk |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |







