Angie866

59 – Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika

0

Angie866

59 – Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is betroubaar,eerlik & opreg.Ek is skoon en netjies.Ek is 'n Koningskind.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het positiewe in sig op die lewe.Ek is op soek na vriendskap en kyk wat gebeur.Ek hou van musiek,diere,buite lewe.Ek hou nie van winter nie.Ek hou van die somer.Ek hou daarvan om flieks te kyk ek hou van geselskap.Ek is ''n extrovert.Ek wil net gelukkig wees.Om liefde te vind sal bonus wees.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet skoon en netjies wees.Positief wees.Hy moet van musiek,diere en buite lewe hou.As hy van motorfiets ry hou is dit goed.

Wat Haar Vriende Sê

Angie866 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Welkom (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 88
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters