In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n positiewe mens met integriteit en met christelike waardes. Ek geniet die buite lewe; kampering en natuur. Ek hou nie van negatiwiteit nie.
Fiksheid was my lewe deur 'n prioriteit en glo dat ek daardeur nog altyd goeie gesondheid het soos ek tans geniet.
My stokperdjies is skilder kuns en fotografie (lid by 'n fotografie klub), lees en sport op tv. Ek geniet my tuin.
Sy Ideale Pasmaat
'n Aangename persoon wat my voete onder my uitslaan, vir my lief is en 'n steunpilaar kan wees. Dit moet 'n energieke persoon wees, wat vertrou kan word en lief is vir die natuur; kampering, braai, reis, ens.
Wedersydse respek en verstandhouding is noodsaaklik. Sy moet netjies op haarself wees, met goeie humorsin, intelligent en goeie gesondheid geniet.
Ek soek 'n lang termyn verhouding, waar ons die lewe saam, in al sy fasette kan geniet.
Wat Sy Vriende Sê
koljander het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Vanderbijlpark (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
66 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 172cm (5' 7.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Boeke: |
Nie-fiksie; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Muurbal; Rugby; Swem; Tennis; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Sarkasme; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |



