In haar eie woorde...
Oor Haar
Almal vra hoekom is ek nog alleen.... Seker maar omdat my deksel iewers weg geraak het. Of dalk is dit omdat ek wag vir my rider op n wit perd?
Ek is n baie gemaklik men's wat hou van gesels, maar ook net stil om n vuur kan sit. Ek hou van uitgaan, of n aand voor die kaggel met n glas rooiwyn. In n vyfster hotel, of in n tent in die bos is ek ewe tuis.
Klink te goed om waar te wees? Dan is dit tyd dat ons mekaar moet leer ken.
Haar Ideale Pasmaat
Plat op die aarde met geen geite, asseblief. Netjies, bedagsaam, en iemand wat weet hoe om n Dame te respekteer en spesiaal te laat voel.
As jy n slegte humeur het, hou verby.
As jy n kansvatter is, hou verby.
Wat Haar Vriende Sê
Jasmyn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springs, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Jasmyn moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


