In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is enkellopend/geskei. Het ń goeie sin vir humor. Ek is ń sagte mens wat baie liefde het. Weet hoe om ń vrou lief te hê. Jesus ken my en ek volg Hom. Kom ons gesels dan vra jy wat jy wil weet...
Het kinders gehad, hulle het my vooruit gegaan. Ek is sedert 2019 enkellopend. Hou van kinders en sal jou kinders 100% aanvaar.
Ek drink baie selde en dan is dt net ń Klein glasie Merlot, Sauvignon. Geniet my koffie. Geen 3 de wiel aan my wa😄
Sy Ideale Pasmaat
Ek kyk na ń vrou wat weet wat sy wil hê in die lewe. Vir wie die lewe ń lied is. ń sagte hart en mooi versorg is. Moet Jesus ken of Hom wil Leer ken.
Ek ken Hom, dis my keuse. Kom ons gesels dan sal ons weet of daar ń band is al dan nie😘😘😘🥰
Wat Sy Vriende Sê
Saam_geniet_die_lewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Laeveld & Noordelike Mpumulanga (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |





