In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n kry wat jy sien tipe ou. Steek niks weg nie. Eerlik, (soms tot my nadeel). Vol grappe en lewe. Lief vir sport, die bosveld, rooiwyn en lekker kosmaak. Respek en opregtheid is saam met eerlikheid die basis waarop mens verhoudings bou...
Sy Ideale Pasmaat
Dis belangrik dat jy eerlik, respekvol en opreg is. Spontaan en vol lewe is goed. Maak grappe en "prank" my. Dis meestal snaaks. Behalwe as ek my in 'n ander bloedgroep in skrik... Wees jouself en moenie skroom om te gesels oor jou dag, jou frustrasies of jou goeie oomblikke nie.
Wat Sy Vriende Sê
Wessie9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Albertinia, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Sepedi; Ander | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Wessie9 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


