Drukkies416

56 – Rustenburg (Oos Einde), Noord-Wes, Suid-Afrika

0

Drukkies416

56 – Rustenburg (Oos Einde), Noord-Wes, Suid-Afrika

Eensaam En Alleen (Doodgewone Plat Op Die Aarde Kaalvoet Stadsjapie)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's Die Skaam Outjie Wat Gladnie Maklik Vriende Maak Nie Maar Altyd Vriendelik En Behulpsaam Probeer Wees (Baie Keer Ten Koste Van Myself). Die Outjie Wat Daar Eenkant In Die Hoekie Sit En Voor My Uitstaar Terwyl Ek Die Wereld Om My Dophou.
Ek's Mal Oor My Musiek (Bo Aan Is Natuurlik Boeremusiek Waarvan Eg Tradisioneel Natuurlik Heelvoor In Die Ry Staan; Afrikaanse Musiek; Old School Country; Die 60's Tot Die 90's; Gospel; Instumentaal Ens.)
Die See En Die Natuur Is Die Plekke Waar Ek Heengaan Net Om Myself Weer Te Vind.
Ek Hou Van 'N Lekker Braai Saam Met Familie En Vriende Maar So Ook Is Ek Mal Oor 'N Heerlike En Geurige Bord Boere Kos. Leer My Ken Dan Sal Jy Sien Ek Is Nie So Nors As Wat Ek Lyk Nie. Ek's Net Baie Terug Getrokke, Maar Raak Met Tyd Op My Gemak En Kruip Dan Uit My Dop. Ek Is 'N Familie Mens Maar Kry Ook My Tye Wat Ek Alleen Net By Die Huis Wil Wees En Ontspan. Hoewel ek te privaat is vir 'n foto, sal ek graag later een stuur, ek besef dat baie mense 'n beleid het van "geen foto, geen kontak"
Kom Ons Gesels En Leer Mekaar Ken. Wie Weet Tot Waar Dit Kan Lei.

Sy Ideale Pasmaat

Sy Moet SKOON EN NETJIES Op Haarself; Huis En Familie Wees En Netjies Geklee Wees Waneer Sy Dorp Toe Gaan.
Moet Ten Minste 90% Van Die Tyd Opreg Vriendelik Wees.
Sy Open Minded En Baie Liefde Vol Wees.
Sy Moet Hou Van Lekker Stout Wees (Sex) En Kaal Raak Saam Met My By Die Huis Of Waar Ons Alleen En Privaat Is Terwyl Ons Lekker Saam Kuier.
As Sy 'N Goeie Kok Is Gaan Dit Natuurlik Punte In Haar Guns Tel.
Sy Moet My Aanvaar Vir Wie En Wat Ek Is En My Nie Versmoor Of Goed Teen My Sin Laat Doen Nie. Net Soos Wat Ek Sal Probeer Om Haar Te Aanvaar.
My Beste Maatjie Wees

Wat Sy Vriende Sê

Drukkies416 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Oos Einde), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regering
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n geestestoestand
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Pessimisties; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Voëlkyk; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese; Glutenvry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie