Bruinoog60Bruinoog60
Bruinoog60

66 – Port Elizabeth (Cotswold), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Bruinoog60Bruinoog60
1
3

Bruinoog60

66 – Port Elizabeth (Cotswold), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Tyd vlieg verby, soek ʼn plekkie in die son.n

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's ʼn mense mens. In die lewe wil mens iemand hê wat jou gelukkig maak.
My vriende sou my beskryf as ʼn liefdevol, vriendelike en eerlike mens. Iiemand wat mense help, ʼn goeie bakster, iemand wat baie integriteid het en op wie ʼn mense kan staat maak.
Baie lief vir my kinders en kleinkinders.
Ek hou nie van mense wat bombasties is of wat my wil beheer nie.
Geloof is baie belangrik.
Soek my pasmaat.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat ʼn mooi glimlag en oë het. Hy moet my kan laat lag want ek het ʼn goeie sin vir humor.
Ek sou hoop dat hy goed versorged is en lief is om sy metgesel met goeie manniere en liefde te behandel. Eerlikheid is hoog op my lys.
Ek is eerlik as ek sê ek het ʼn voorkeer vir lank en atleetiese man's. Mmmm.. ek hoop ook hy skeer nie sy hare nie.😊

Wat Haar Vriende Sê

Bruinoog60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Cotswold), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Ierland; Verenigde Koninkryk
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gimnastiek; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie