Selfstandig

75 – Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika

0

Selfstandig

75 – Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika

EK SOEK 'N MAAT

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vredeliewende persoon wat nie moeilikheid in my lewe nodig het nie. ek beskou myself as eerlik en opreg en iemand wat nie leuenaars kan verdra nie. Ek is lief vir die natuur en spandeer graag tyd daar. ek is op soek na 'n maat wat bereid is om liefde te gee en te ontvang. Ek werk nog voltyds maar sal eerdaags meer tyd aan my toekomstige maat en myself kan spandeer...verkieslik in die bosveld.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet verkieslik dieselfde belangstellings he, moet opreg en betroubaar wees. Moet ook liefde kan gee en ontvang. Ek is baie aanpasbaar en is bereid om alles te deel met my maat. My pasmaat moet nederig wees maar telselfdertyd haarself laat geld. Goeie en deurlopende kommunikasie is ook baie belangrik.

Wat Sy Vriende Sê

Selfstandig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Jazz; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters