Sonseblom

62 – Vanderbijlpark (Plot 209 Rosashof, Wilge rd Vdbp.), Gauteng, Suid-Afrika

0

Sonseblom

62 – Vanderbijlpark (Plot 209 Rosashof, Wilge rd Vdbp.), Gauteng, Suid-Afrika

"Kom ons begin die ondekkingsreis"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sal Suid Afrika nog plat wil reis saam met iemand wat so op en wakker soos ek van gees en
liggaam is.
Is mal oor enige diere veral honde en kunstige goed en om lang ure opgewonde en speels rond te stap of lekker te ontspan met n skemerkelkie in die hand en ure se gesels daarna todat jy omkap. Of n heerlike uiteet of braai met goei vriende! Ek is n Christen en plaas dit altyd 1ste in my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Die man na my hart moet ook van die buite lewe en baie van diere hou, veral ook van honde. Hy moet nog jonk van gees wees en graag bietjie wil rondrids deur Suid Afrika om plekke te sien. Hy moet vir seker n Christen wees en voluit soos een leef.
Hy moet hou van die mooi in die lewe en betroubaar en n saggeaarde persoonlikheid hê.

Wat Haar Vriende Sê

Sonseblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (Plot 209 Rosashof, Wilge rd Vdbp.), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Sonseblom moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.