In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het 'n opgeruimde persoonlikheid en is musikaal. Negatiewe mense en spoedvrate staan my nie aan nie. Ek is 'n omgee mens, hou van lees en kyk graag na interessante programme of musiek vertonings.. Ek is 'n kerkganger en probeer om 'n positiewe uitkyk op die lewe te handhaaf. Ek het 'n diep belangstelling in die onderwys.
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal graag iemand wil ontmoet wat onderhoudend kan gesels en 'n goeie luisteraar is. Dit sal wonderlik wees om saam kerk toe te gaan en vir mekaar te respekteer, op te bou em aan te moedig.
Ek is lief vir die natuur en put genot daaruit om rustig in die natuur te vertoef.
Eerlikheid, respek, geduld en 'n goeie sin vir humor vir belangrik. Om saam koffie te drink en rustig te gesels sal 'n goeie begin wees.
Oneerlikheid, sarkasme en 'n hooghartige houding sal vir my belangstelling laat verloor.
Wat Haar Vriende Sê
Pixicatto het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Waverley), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 204cm (6' 8.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Pixicatto moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
