sunette007sunette007
sunette007

40 – Jeffreysbaai (Astonbay), Oos-Kaap, Suid-Afrika

sunette007sunette007
1
0

sunette007

40 – Jeffreysbaai (Astonbay), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Boervrou van formaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n eerlik, reguit en opregte mens. Ek is 'n gebôre plaasmeisie, die plaas doen my siel goed. Ek hou van tuinmaak al is tyd min hou dit my kop besig. Lief vir groente plant al is dit in potte. Lief vir diere. Ek is 'n aanlyn onderwyseres vir 'n baie groot Afrikaanse skool en geniet dit tenvolle. Ek is 'n Christen so probeer soos een wees al gooi die lewe jou met baie moeilike besluite. Hou van kosmaak, inlê, nuwe idees probeer, hou van stap en klere maak, lief vir verf as daar tyd is. Familie mens maak tyd vir hul al is dit net 'n telefoonoproep.

Haar Ideale Pasmaat

Min of meer dieselfde belangstellings, maar moet 'n regte man wees wat 'n goeie vrou sal waardeer. Hy moet nie afstand sien as 'n probleem nie en moet nog my wil sien as sy beste maat. As hy van visvang hou kan hy my leer, as hy van 4x4 uitdagings hou en van toer hou is dit 'n bonus.

Wat Haar Vriende Sê

sunette007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Jeffreysbaai (Astonbay), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Fietsry; Krieket; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters