In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is betroubaar, liefdevol, beskermend en ʼn Christen.
Jy sal nooit onveilig en bang voel saam met my nie, eerder gemaklik en gewaardeer...
Ek is ʼn sosiale, vriendelike, gemaklike ou....lê nie rond in kroeë nie
Ek maak self kos, maak skoon wat ek vuilmaak, net nie meer lus om te stryk nie, betaal iemand om dit te doen😁😁
PS......Online dating is sekerlik nie die mees ideale plek om te wees nie, maar nou ja, ek gaan ook nie in kroeë of nagklubs rondhang om my maatjie te ontmoet nie. As jy wil gesels, kom ons gesels, of ghost dan liewers die volgende ou😆😁😁
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet definitief jou liggaam oppas en na jou voorkoms kyk.(Nee, dit beteken nie dat ek soek na ʼn poppie of model nie)
Eerlikheid, betroubaarheid, opregtheid, lojaliteit en God moet in jou lewe wees.
Jy moet sosiaal kan verkeer, en jy hoef glad nie jaloers wees nie....ek is ʼn een-vrou-man
Jy moet definitief optimisties wees oor die lewe wat voorlê....
Dinge wat ʼn vriendskap vernietig🤔🤔🤔...
Leuens, oneerlikheid, agterbaksheid en oë wat ronddwaal😁😁
Wat Sy Vriende Sê
koosvskvs het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Die Heuwel), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Botswana; Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
145cm (4' 9.1") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Gedra hulle goed; Buierig |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Reis |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Musiek Maak; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Boogskiet; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





