AnmaréAnmaré
Anmaré

60 – Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

AnmaréAnmaré
3
31

Anmaré

60 – Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons maak die lewe saam mooi tot die einde!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 01 September 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opreg, eerlik, vriendelike, jonk van gees mens met' n goeie vriendekring wat die lewe geniet en dinge aanpak en daarom is ek opsoek na iemand wat ook 'n go-getter is wat nie bang is om te lewe met passie nie. Iemand wat lus het om te lewe soos ek. Ek het my eie woning, so soek nie iemand wat huisvesting nodig het nie. Ek hou van' n rustige gemaklike atmosfeer sonder drama. Lief vir die natuur, buitelewe, kamp, dans, kosmaak en al die mooi dinge In die lewe!!!

Haar Ideale Pasmaat

As jy opreg, eerlik, vriendelik, ekstrovert is met 'n bestaande vriendekring het wat die lewe geniet en dinge aanpak, 'n go-getter is wat nie bang is om te lewe met passie. Goed versorgde man is wat goed versorg lyk as ons uitgaan omdat hy my respekteer en weet dit is wat ek verkies. Ek het my eie woning so hy moet nie blyplek soek, hy moet homself kan onderhou, want saam kan ons 'n goeie toekomstige aftree pakkie maak.

Ons moet vir mekaar so omgee dat dit eintlik seer maak as ons mekaar mis. Hy moet nie skaam wees om liefde te gee en wys nie.

Wat Haar Vriende Sê

Anmaré het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Somerset-Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Muurbal; Rolbal; Stap; Staptogte; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters