In sy eie woorde...
Oor Hom
‘n Goeie vriendin het vir my vanoggend gesê. Die vrou wat jou kry , kry die beste. Ek is ‘n baie easy going. saggeaarde manlike man. Loop ‘n baie naby pad met Jesus en is ook baie fun. Hou daarvan om te lag en my humorsin met mense om my te deel. Ek is ‘n. Een -vrou -man. Moet haar nog net ontdek. Ek glo in die krag van vergifnis. ‘n Gelowige vrou asook onnodige drama -vrye vrou is vir my belangrik. Ek is veelsydig en behandel mense en diere en God met respek. Ek is selfopofferend en neem maklik inisiatief en leiding op ‘n nie beherende manier. Meer voorstellend. Ek het ‘n goeie sin vir regverdigheid.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet vir my aantreklik wees van binne en buite. Easy going maar nie ‘n walkover nie. Onnodige drama vry. Maar moet ook vrymoedigheid hê om haar hart te deel. ‘n Goeie kommunikeerder. Ook selfopofferend tot ‘n mindere mate ter wille van die verhouding wat werk. Inisiatief kan neem. Hou van banter en fun en inskiklik om soms uit haar comfortzone te kan gaan. ‘n Een man vrou maar ek is nie jaloers nie. Veral as jy weet jy is die belangrikse in haar lewe. Moet sy gemaklik wees om met mans en vrouens oor die weg te kan kom. Geloofsgewys eerder relationship georiënteerd teenoor God as religion georiënteerd
Wat Sy Vriende Sê
Smile_a_lot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Suid-Sotho | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Fietsry; Stap; Swem; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |

