In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n redelik spontane, vriendelike persoon. Ek hou van die natuur en van kamp. Ek hou daarvan om te kuier saam met vriende en is mal oor musiek luister en maak. Is mal oor dans. Ek hou ook baie van sing. Ek is mal oor diere en kinders. Is baie lief vir sport.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet iemand wees wat 'n baie liefdevolle persoon is. Iemand wat ook nie net altyd in die uiterlike vaskyk nie, maar die persoon leer ken. Dit moet iemand wees wat hul eie besluite kan neem en kan leiding neem. Iemand wat ook hou van die buite-lewe en van kuier saam met vriende, maar wat net so gemaklik kan wees om 'n rustige aandjie saam deur te bring. Persoon moet ook baie geduldig wees en nie sommer kwaad raak nie. Moet ook iemand wees wat God heel eerste in hul lewe plaas.
Wat Haar Vriende Sê
Gogga_007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Victoria-Wes, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Kegelbal; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Vlugbal; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Mag |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Uiters |