In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n vriendelike, eerlike, opregte persoon.Integriteit is die basis van my lewe en bestaan.Daarom is dit vir my die belangrikste eienskap wat ek soek in `n sielsgenoot,want iemand met `n hoë vlak van integriteit sal normaalweg ook beskik oor eienskappe soos lojaliteit,eerlikheid,toewyding,en so meer.Ek kan lekker kos maak en is baie knaphandig(`n Handyman).My strewes in die lewe is om gelukkig en gesond te wees,innerlike vrede te ervaar en om my liefde met iemand te deel.My agting vir ander mense word nie bepaal deur hul status en bates nie,maar deur hul kwaliteite as mens.
Alhoewel ek die nodige aardse goed soos `n huis,motor,bromponie en so meer besit,is dit dooie goed wat nie kan liefde gee of dinge saam met my kan doen nie.Dis `n groot leemte in my lewe wat slegs gevul sal kan word deur daardie spesiale persoon na wie ek so soekEk is plat op die aarde sonder enige agenda of ego probleme en maar net myself.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is op soek na 'n sielsgenoot wie my lewe en liefde met my wil deel. Die ideale persoon is saggeaard, eerlik en opreg.Ek hou van dinge saamdoen en liefde op verskeie maniere ervaar,omdat ek glo dat ware liefde nie net uit woorde moet bestaan nie,maar werklik moet reflekteer in jou dade.Hand aan hand in die openbaar loop,of `n onverwagse drukkie is van die dinge wat vir my saak maak in `n verhouding.Verder glo ek dat `n verhouding slegs kan werk as beide partye toegewyd,opreg en eerlik is en mekaar respekteer.Goeie kommunikasie en respek vir mekaar se opinies is ook uiters belangrik.Jaloesie en besitlikheid werk nie vir my nie,want dit vernietig enige verhouding vinnig.
Wat Sy Vriende Sê
ek_en_jy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
142cm (4' 7.9") - 181cm (5' 11.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Riller |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boks; Krieket; Motorsport; Rugby; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





