In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is Lente, 71, woonagtig in die Laeveld. Ek is lief vir die buitelewe, natuur, wildtuine, berge, stap en toer.
My maat moet hou van my, n opgewekte maar stil persoon en my belangstellings deel.
Ek leef nie volgens n rigiede daaglikse program nie.
Dan geniet ek 'n verskeidenheid van musiek, van klassiek tot boeremusuek, kyk goeie TV programme en DVDs by geleentheid.
Ek sal graag my sonnige plekkie, met n mooi uisig oor die Laeveld, wil deel met my sielsmaat.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet nog vreugde uit die lewe kan put en by tye dalk n dieper denker wees. Hy sal die buitelewe, stap, wild-en voëllewe geniet en moontlik nog wil rondtoer.. Dalk kan ons n glasie goeie wyn oor 'n ete of braai geniet, maar nie veel sosial verkeer nie. My ideale pasmaat moet ook my beste en getroue vriend/sielsmaat wees.
Wat Haar Vriende Sê
Lente_480 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Witrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 80 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 189cm (6' 2.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Vegan; Kosher | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stil; Versigtig |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Sport: |
Stap; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |