AnOrdinaryLifeAnOrdinaryLife
7

AnOrdinaryLife

50 – Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Let's celebrate what is still right with our world!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo geloof, vertroue en opregte vriendskap is die fondasie vir 'n langtermyn verhouding.

Ek's "down to earth" en hou van die eenvoudige dinge in die lewe - om tyd saam te spandeer, lekker kos, die natuur... Ek kuier lekkerder in kleiner groepies mense.

Ek werk met kinders en ek het 'n passie vir wat ek doen! Dis wonderlik om te sien hoe nuuskierig die jonger oudjies kan wees - en hul kan in ekstase raak oor die kleinste ontdekking. Ek glo kinders is wonderwerke in wording - hul het net 'n klein bietjie geloof en liefde nodig om te blom... Die kinders waarmee ek werk hou nooit op om my te verras nie...

Ek sal jou defnitief wil leer ken as 'n vriend voordat daar enige langtermyn verwagtinge is. Vriendskap is die kleure wat ons lewensprentjie inkleur, so as ons net as nuwe vriende eindig (lang of kort termyn) behoort ons albei mos ryker te wees...

Ek glo in eerlikheid, so as jy vir my 'n boodskap stuur en ek dink dit sal nie tussen ons werk nie, gaan ek nie jou tyd (of myne) mors nie.

Ek's al 10 jaar terug in die Vrystaat na 'n tydjie in die UK - wat 'n voorreg om elke dag sonskyn te beleef!! Ons het 'n pragtige land!

As ons ontmoet hoop ek dat ons vriende kan wees... Indien nie, wens ek jou die beste toe in jou soektog na daardie iemand spesiaal in jou lewe!

Haar Ideale Pasmaat

'n Christen wat God eerste stel.

'n Man wat glo in homself... wat glo in drome... en werk om daardie drome te bereik... Iemand wat bereid is om te groei.

Ek is op soek na 'n vriend en 'soulmate' wat daardie spesiale tye kan deel... wat saam met my sal lag oor die dinge van elke dag... wat my 'n drukkie sal gee vir ondersteuning... wat my sal vashou as die lewe seermaak... en vir my sal veg indien dit ooit nodig mag wees...

Ek is 'n onafhanklike vrou (ek's te lank alleen om nie onafhanklik te wees nie), maar ten spyte van my onafhanklikheid het ek steeds iemand nodig wat omgee en wat my lewe kan deel...

As jy regtig wil gesels, oortuig my dan gesels ek terug ;)

Wat Haar Vriende S

AnOrdinaryLife het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters