In sy eie woorde...
Oor Hom
n Groot man met n klein hartjie . As jy hou van lag gee my n kans om jou trane van lag te laat rol en nooit weer van huil nie . Ek is lief vir kinders en roem my as n goeie pa en vader figuur . Hou van opregte mense verpes pretensieuse en vals mense wat iets voorgee wat hulle nie is nie . Ek geniet kuier saam met vriende en familie . Hou van kamp en rustigheid om die kamp vuur . Ek hou van motofietse en rondry na besienswaardighede . Propvol plekke met oorverdowende geraas nie vir my nie . Hou van gesels en kan ook lank luister . Die eenvoudige dinge in die lewe wat mens eens vanselfsprekend beskou het mis ek baie , selfs dinge om net saam met iemand shopping te gaan doen , dvd s te kyk of saterdag se braai , rugby game en noodle slaai .Vakansies by die see en naweke by wildsreservate is nice maar soveel lekkerder as jy dit kan deel .
Sy Ideale Pasmaat
Intelligente geselsskap is altyd baie lekker . Hou van iemand wat versorgd voorkom . Niks so mooi soos n vrou wat lekker kan lag . n Wyse man het gese n lewensmaat is iemand wat daar is vir jou 24/7 want om jou is daar ondersteuning maar pelle en familie se lewens gaan aan , en daarom kan hulle nie altyd daar wees nie . Mens moet mekaar se steun pilare wees , want alleen raak mens soms so moeg en mismoedig .Die Almatige moet altyd die middelpen van 2 mense se lewens tent wees , dan glo ek jy sal geseend wees . Want enige iets van kos maak to n oorsee se reis is so lekker of dan nie soos die mense saam met wie jy dit doen . Oneerlikheid en selfgesentreerdheid is n resep vir n ramp . Met verhoudings glo ek in die old school manual ons Bybel want hoe verder van God hoe verder beweeg ons onder Sy sambreel uit tot daar waar Hy jou nie meer kan beskerm .
Wat Sy Vriende Sê
BigPappa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Toewyding |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Reggae; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boks; Krieket; Rugby; Skaak; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |