NetjieseDame1NetjieseDame1

NetjieseDame1

45 – Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Waar is jy?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n familie mens en sal jou en hulle eerste stel. Soos familie vir my belangrik is moet jy weet dat joune ook vir my belangrik sal wees. As jy iemand soek wat "iemand" soek om met oorgawe lief te he, is ek daardie persoon.

Ek is lief vir die lewe en om te lewe. Ek hou van kuier saam goeie vriende maar geniet ook alleen tyd saam met my maat. Dit is ongelooflik belangrik vir my.

Ek kan aangaan en aangaan oor hoekom jy my moet leer ken maar daar is te veel.

Belangrik is, is dat ek myself bestempel as 'n goeie mens en as jy my leer ken sal jy dit ervaar.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek eerlikheid. Glo dis die belangrikste woord in n verhouding.

Familie is baie belangrik vir my. Almal kom met 'n familie lid by, hetsy kinder/s of ouer/s. My pa is onlangs aan kanker dood en ek voorsien vir my moeder.

Uit hulle verhouding het ek geleer wat ware liefde is. Dit is om als in te sit. Nie net in tye wat dit genoodsaak word, maar ten alle tye. Ek is bereid om my als in 'n verhouding te sit. Ek soek dit ook in my maat.

My man sal in als eerste kom. As jy bereid is om my op jou hande te dra is ek bereid om dubbeld soveel te doen want dit is hoe ek glo jy moet wees.

Ek soek n maat. Iemand wat soggens saam met my kan wakker word en saam met wie ek in die straat kan loop en te kan weet dat hierdie die een is wat ek graag langs my wil he.

Liefde bestaan nie uit om net vriende te wees maar ook intiem te wees. Niemand is gemaak om alleen te wees nie.

Is jy die een wat my hart gaan vat en weer laat klop en die alleen heid weg vat? Want ek wil dit graag met joune doen.

Wat Haar Vriende S

NetjieseDame1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Nuus; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Driekamp; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Muurbal; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Seil; Skietsport; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Japannees; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie