crossladyforchristcrossladyforchrist

crossladyforchrist

26 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

op soek na ware liefde!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wel as ek my self moet op som in woorde sal ek n hele boek moet skryf lol. Al wat ek kan se is ek is vriendelik . gee baie om vir mense om my . ek is n baie sagte mens help waar ek kan en sal uit my pad gaan vir mense wat minder bevoorreg is . ek is n baie groot familie persoon en baie lief vir kinders . ek het vier van my eie en hulle is my hele lewe . my hele lewe gaan oor God . ek is baie lief daarvoor om kerk toe te gaan . ek help graag uit by ouetehuise en kinderhuise .

Maar ek is n persoon wat hou van lag en grappe maak . kan sarkasties raak en is baie eerlik en opreg . as ek iets in die lewe soek gaan ek daarvoor ek is n baie positiewe mens .

As jy meer wil weet van my moet nie huiwer om te vra nie ek antwoord graag en eerlik

Haar Ideale Pasmaat

Wel ek nie n lang lys van perfekte man nie . maar ek sal baie daarvan hou om n goeie vriend te kan he iemand waarmee ek laat in die aand kan gesels en iemand wat n pasie het vir God wat saam my n lewendige koning sal dien . sal baie nice wees as hy my kinders kan aanvaar en as hy self kinders het ek sal hulle aanvaar maak nie saak wat nie . ek baie lief vir kinders . hy moet asb Nie n rooker wees nie en ook nie n drinker nie . maar moet van braai hou en kamp hou. ek soek ook iemand wat n familie persoon is en wat naby sy familie is . verder moet hy hom self wees en net die lewe geniet . Natuur geniet . dis baie belangrik om jou self te wees .

Wat Haar Vriende S

crossladyforchrist het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Kampering; Pluimbal; Stap; Swem; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n vaste verhouding
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie