In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n kind van die Here. En genied die lewe . Ek lewe soodat ander kan wen .Stap n skoon pad. My kinders is my proiteit al sien ek hulle nie elke dag agv. Koshuis en studies. Ek geniet n braai met n bier en wyn. Ek genied die strand . Ek hou van vlieg en surfski . Ek het 58 jaar se liefde in my wat ek vir my maat will gee.. Ek soek n maat vir wie ek kan bederf en net goed wees. Soos die Here will hê ek moet wees. So dit is ek... 😙
Sy Ideale Pasmaat
Soek n maat om meet te praat, bid ,lag ,gesels en vir mekaar te wees en te luister . n "Lady" wees al is daar sand tussen die tone. N Braai geniet en die lewe geniet . Daar wees vir ander . Iemand wat liefde en bederf will word en soos n "lady" behandel te word. En nog baie .......
Wat Sy Vriende Sê
Bill2306 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mtunzini, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Wild; Buite beheer |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Sport: |
Rugby; Surfski / Kajak; Vlieg / Sweefvlieg |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |