In haar eie woorde...
Oor Haar
Elke dag is vir my 'n nuwe dag om voluit te lewe, en om voluit te lag. Om 'n verskil aan ander mense te maak, en ook aan myself. Om elke dag te neem soos dit kom, en van 'n ongelukkige voorvalle uit te leer, en dit dan positief aan te wend.
Ek is passievol oor diere, my lewe is diere....my eerste passie is natuurlik musiek....Ek sing, my lewe is 'n lied, en ek hou daarvan om dit te deel met ander. Ek is mal oor kosmaak, ek hou van die natuur....ek hou van bangmaak flieks, sodoende kan ek mos skelmpies op die persoon se skoot sit, sonder dat hy agterkom. Ek hou van oefen, ek hou van loop....maar ek hou daarvan om net te sit, en te gesels en niks te doen nie, as ek dit wel die dag kan regkry. Ek put my energie van myself en ook mense wat my energie gee....(nee eks darem nie 'n energie vampier nie) Ek is wie ek is....soos die spreekwoord in engels se.....I am who I am, if you dont like me tough luck there is the door dont come back.
Tweegesig mense hanteer ek glad nie, oneerlikheid duld ek Glad nie, as ek nie goedgenoeg is nie, hou maar verby, ek is Niemand se tweedehandse meubelstuk nie.
Ek is 'n omgee mens...gee baie keer meer vir ander om as vir myself.....maar vir my is dit lekker...dis asof ek weer nuwe energie en lewe kry as ek deel....
Ek gaan die musiek deel Stress want ek is 'n operasangeres, en musiek is deel van my lewe, en ek gee ook musiek...so vir my is dit belangrik dat die man sal begrip he daarvoor....
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat sal ek so beskryf. Hy moet 'n passie en liefde vir die lewe he. Nie game mal wees nie....Lief wees vir diere....hy moet 'n Sterk Christen wees, en glo in morele waardes. Hy moet lief wees vir goeie musiek. Nie die hedendaagse goed wat 'n mens 'musiek' noem nie. Hy moet my met respek en agtig behandel. Hy moet my laat voel asof ek die enigste vrou in sy lewe is. Hy moet eerlik en opreg wees. Nie 'n moordkuil van sy hart maak nie. As hy nie gelukkig is nie, moet hy dit se, en nie iemand anders bo my verkies nie. Hy moet my woord net so belangrik ag as syne, en hy moet ook nie sy vriende bo my plaas nie. Ek is niemand se gebruiksartikel nie. As hy my as 'n irritasie bestempel moet hy maar heeltemal verby hou.
Ek is opsoek na 'n pasmaat wat behoorlik kan dans. Nie sokkie-sokkie nie, maar regtig kan Ballroom en Latin danse doen.....as hy dit kan doen...sal dit vir my 'n regte bonus wees....as hy ritme het...net so goed...dan kan ek hom leer. Die belangrikste van alles hy moet Respek he vir my ma....sy is 'n baie groot deel van my, en ek gaan haar nie verstoot om by sy belange te pas nie. Aanvaar my en my ma en my diere saam, as jy nie wil nie, hou maar verby!!!!
Wat Haar Vriende Sê
DansendeDimpels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 48 | ||
Sterreteken: |
Leeu; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Verander Gereeld; Wit; Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Duits; Engels; Frans; Grieks | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Gewigsoefeninge; Stap; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Laktose-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Museum- of galerybesoeke |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ek het geen familie nie! |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |