In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek sal graag van jou wil hoor as jy daar buite is...? Al is dit 'n vriendskap, wie weet waar die pad sal lei.. Ek hoop om dalk die ou te ontmoet wat vir my "gemaak" is, and I can't wait to start that journey of my life.
Ek het al die seerkry van die lewe en liefde gevoel, ek wil graag net daai spesiale ou ontmoet, wat my soos die beste mens in die wêreld kan laat voel.
Ek is in 'n rolstoel, moenie worry nie, ek's nie verlam of so nie, so ek makeer niks, ek is net fyn en bietjie fragile. As jy dalk nou dink "ag nee, ek stel nie aan 'n rolstoel meisie belang nie"... Dink so daaraan: Ek is anders, ek is UNIEK! Niemand anders sal ooit so unieke, interresante, funny en cool meisie hê nie! So waarvoor wag jy probeer iets nuuts! Amazingness kom in klein pakkies..
Ek hou van avonture en wil nog graag toer, baie plekke leer ken. En ek hou ook van nuwe dinge te probeer, maar soms geniet ek ook om net rustig by die huis te wees. Ek het een van die grootste geskenke gehad om groot te word in Ellisras, Thabazimbi en Maasstroom omgewing op die plaas, en daarna stad toe getrek omdat ons moes, en nou op die oomblik bly ek by die see. Ek hou baie van diere, veral honde. Ek hou van grappe, om te lag en ander te laat lag, en hulle wêreld op te helder. Ek hou van sushi, en baie ander dinge. En ja ek kan braai.
Ek weet nie of ek weer in 'n stad sal aard nie, ek hou van die rustige lewe, maar wie weet, vir die regte ou sal ek enige plek heen gaan..
Wat kan ek nog sê.... as jy meer oor my wil weet, laat hoor van jou. Ek is nie in vir kansvatters nie.
Hoop om gou van jou te hoor!
Haar Ideale Pasmaat
Awesome! En amazing! En oulik! Wat kan grappe maak en my kan laat lag, maar ook weet wanneer om ernstig te wees. En my kan laat voel soos die mooiste, beste mens in die hele wereld! Hy moet kan lag, en weet hoe om die lewe te kan geniet, en my soms bederf. En hy moet anders wees, uniek.. En hy moet van honde hou. Maar die belangrikste... Hy moet my weer in liefde laat glo. En hy moet 'n Christen wees, soms ernstig maar ook kan ontspan. Mens weet nie wie is jou perfekte ou in die lewe nie.. 'n boerseun, besigheidman of metroman, hippie, 'n surfer.. Afrikaans of Engels ek weet nie.. ek sal weet as die regte ou daar is, en hy ek't hom nog nie ontmoet nie...
Ek hoop jy is daar buite, en ek hoop dat jy 'n kans kan vat en die amazing journey called LIFE saam met my kan vat!
Wat Haar Vriende Sê
Vlinderfeetjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Uvongo, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek sukkel met beweeglikheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Lees; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |