In sy eie woorde...
Oor Hom
Baie alleen en eensaam, sal graag n opregte dame wil he. Vir vrienskap.met die oog op ontmoeting. Sy moet christelike waardes he. Iemand wat nie permanent aan haar kinders gebind is nie. Wat graag kuier, en lief is vir sport.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n dame wat nie oorgewig is nie, wat skraa is. Iemand wat nie moeilik en vol grille is nie.wat haarself sien as aantreklik.wat so na moontlik aan gsuteng woon.ek hou van tuinmaak. Geld en aardse goed is gladnie vir my belangrik nie. Soek iemand wat self onderhoudend is en nie op my alleen staat sal maak nie. Ek is n mens, mens en lief vir mense en kuier graag. Eerlike en opregte persoon. Dans gladnie, baie lief vir musiek veral boere musiek. Lief vir tuinmaak. Redelik fiks vir my ouderdom stap 5km per dag.
Wat Sy Vriende Sê
Sielsoeker1944 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Bergbron), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 70 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
159cm (5' 2.6") - 205cm (6' 8.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Groot | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Stap; Swem; Tafeltennis; Voëlkyk |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |